1887

n Die Kerkblad - Brooklynjeug reik uit na Swaziland : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

El Shaddai is 'n sendingstasie in die noorde van Swaziland, naby Piggs Peak. Kallie en Charmain Coertzen is die sendelinge daar. Tans is El Shaddai die tuiste van 31 kinders wie se ouers dood is, of wat nie vir hulle kan/wil sorg nie. Deur goeie voeding, liefde en sorg word God se liefde tasbaar aan hulle bewys. 'n Skool vir die kinders op El Shaddai asook vir die kinders van die omgewing is deur El Shaddai opgerig en onderwysers deur hulle in diens geneem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3188/EJC57038
2006-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error