1887

n Die Kerkblad - In dankbare herinnering aan ... ds. Dirkie van der Walt : ander

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die 2006-uitgawe van die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika is Dirk Jacobus van der Walt se naam nog derde van bo in die lys van Geëmeriteerde predikante - maar in werklikheid het dié inligting in September 2005 reeds onjuis geword. Onder die foto op die voorblad van sy begrafnisbrief is daar die "regstellende" datering: 30/1/1914 - 3/9/2005. In Die Kerkblad van April 2004 is spesiale aandag aan ds. Dirkie gegee onder die opskrif Ons oudste predikant word 90. Die negentigste verjaardag het ook nie ongemerk by die dagblaaie en die radio verbygegaan nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3188/EJC57041
2006-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error