1887

n Die Kerkblad - Die dilemma van die vrou in die amp ... die antwoord : teks en konteks : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die Gereformeerde Kerke is die twee kampe met betrekking tot die vrou in die amp deeglik in hul loopgrawe verskans: elkeen maak aanspraak op grondige eksegese, is verbind tot die handhawing van die gesag van die Skrif en Belydenis, beroep hulle op dieselfde of verskillende tekste "in konteks" geplaas, verklaar en toegepas. By die bestudering van die rapporte aan die Sinode en die vloed van korrespondensie is daar tog 'n ernstige leemte te bespeur: die gebrek aan die soek na en plasing van die dilemma binne die groter konteks, die totale openbaringsgeskiedenis.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3188/EJC57045
2006-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error