1887

n Die Kerkblad - Skoolgaande kinders - ouers en hul regte : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende Mei en Junie word dwarsoor ons land nuwe beheerliggame vir openbare skole verkies. Kort-kort is daar gerugte dat die regering die magte van beheerliggame wil inkort. Die indruk word ook soms geskep dat die regering alleen seggenskap het oor die onderrig wat ons kinders op skool ontvang. Die vraag kom by 'n mens op of ons as Christenouers dan geen seggenskap in die opvoeding van ons kinders het nie? Uit die Bybel is dit duidelik dat ons as ouers verantwoordelik is vir die opvoeding van ons kinders.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3188/EJC57049
2006-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error