1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... dr. Paul Snyman : gesprek

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Paul Snyman is op 7 September 1930 gebore in die Lichtenburgse distrik, en het sy skoolloopbaan begin aan die plaasskooltjie Loslapdoorns. Later word dit Zoetmelksvlei. Sy ouers was Flippie en Annie Snyman. In 1948 matrikuleer hy aan die Hoërskool Lichtenburg. In 1951 behaal hy die BA-graad aan die PU vir CGO en in 1952 die UOD. Hy begin sy onderwysloopbaan in 1953 te Outjo in die destydse Suidwes-Afrika. Na een kwartaal is hy verplaas na Keetmanshoop.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3188/EJC57053
2006-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error