1887

n Die Kerkblad - Die Pinksterbeweging 100 jaar oud : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Pinksterbeweging (PB), wat in April 1906 in Los Angeles in die VSA begin het, is vanjaar 100 jaar oud. Met 'n geraamde ledetal van 650 miljoen mense, is dit al bestempel as die vierde hoofstroom in die Christendom, naas die Rooms-Katolisisme, die Oosters- Ortodoksisme en die Protestantisme - hoewel die PB, streng gesproke, ook by die Protestantisme tuishoort. Die wortels van die PB gaan natuurlik veel verder terug as die vorige eeu.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3188/EJC57058
2006-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error