1887

n Die Kerkblad - Hartlike groete uit Danville!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 'n wêreld vol slegte nuus is dit goed om soms weer goeie nuus te hoor. Hierdie bydrae is sulke nuus. Goeie nuus! Beter gestel: Positiewe nuus! Enigiemand wat Pretoria ken, selfs verlangs, het al van Danville gehoor. Daar waar dit so gevaarlik is dat selfs die Dobermanns in die nag twee-twee saam loop. Daar waar dit maar swaar gaan. "Siestog, arm mense, " hoor ons mekaar fluister. En ja, dit gaan ook swaar, maar hier is so baie wat daarvoor opmaak. Byvoorbeeld, dat niemand alleen swaarkry nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57068
2006-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error