1887

n Die Kerkblad - Nuus van Zambië

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Geref. Kerke Pretoria, Meyerspark en Montanapoort hanteer 'n sendingaksie in Zambië. Ds. Charles Zulu is beroep en lewer gereeld verslag oor vordering. Uit sy verslag vir Desember 2005 blyk dit dat in Lusaka ongeveer 20 persone en by Buccaneer (ongeveer 10 km van Lusaka af) ongeveer 40 persone eredienste bywoon. Gebede, nagmaal, doop, opleiding en katkisasie ontvang ook die nodige aandag. Weens probleme met toereikende vervoer vir ds. Zulu ly die preekpunte te Palabana (ooste) en Kitwe (noorde) skade.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57069
2006-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error