1887

n Die Kerkblad - Kempton Park-Noord se 40-jaar fees

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vlak langs een van die besigste strate in Kempton Park, half uit die oog vanweë die digte bome, is die Gereformeerde Kerk Kempton Park-Noord en die pastorie geleë. Hierdie gemeente is in April 1966 van die Kempton Park-gemeente afgestig. Gedurende die naweek van 19-21 Mei vanjaar het die gemeente sy 40ste bestaansjaar met groot vreugde en dankbaarheid teenoor die Here gevier. Vrydagaand het ds. Joop van Schaik, die huidige leraar, die fees geopen met Skriflesing, gebed en samesang. 'n Spitbraai en heerlike bykos is daarna bedien met gepaste agtergrondmusiek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57070
2006-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error