1887

n Die Kerkblad - Internasionale erkenning vir Suid-Afrikaanse Calvinis

Volume 109, Issue 3189
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Universiteit van Kosin in Korea het 'n eredoktersgraad in Teologie toegeken aan prof. Bennie van der Walt, voormalige direkteur van die Instituut vir Reformatoriese Studies (IRS) op Potchefstroom en bekende outeur van 'n groot aantal leidinggewende publikasies. Prof. Van der Walt het hierdie welverdiende erkenning vir sy groot bydrae tot die bevordering van 'n Calvinistiese lewensbeskouing in ontvangs geneem tydens 'n plegtigheid op 30 Mei in Pusan, Korea. Die ekumeniese betekenis van sy publikasies is hierby besonderlik vermeld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57071
2006-07-01
2017-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error