1887

n Die Kerkblad - Klassis Potchefstroom vra vir buitengewone Nasionale Sinode

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Klassis Potchefstroom versoek Partikuliere Sinode Noordwes om 'n buitengewone Nasionale Sinode van die GKSA byeen te roep om uitsluitsel te gee oor die saak van die vrou in die besondere ampte. Die Klassis oordeel dat die onrus in die kerke oor die aangeleentheid dit noodsaaklik maak dat 'n buitengewone Sinode volgens Artikel 50 Kerkorde opgeroep moet word, waartydens slegs op die enkele saak gefokus word sodat 'n behoorlike en goed gemotiveerde besluit daaroor geneem kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57072
2006-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error