1887

n Die Kerkblad - In dankbare herinnering aan ... ds. L.S. (Louis) Kruger

Volume 109, Issue 3189
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Oor die werk van die HERE in en deur Louis Stephanus Kruger kan ons as mense vanuit ons sondige eenvoud en beperkte begripsvermoƫ dalk baie vrae vra, waarvan die vernaamste sekerlik is: Waarom het die HERE so 'n briljante en absoluut toegewyde dienskneg van Hom so 'n feitlik lewenslange beproewingspad laat loop? Louis Kruger is gebore op 28 April 1922 in die distrik Bethal. Vanaf sy vroegste ouderdom was die besondere intellek wat die HERE in sy genade aan hom gegee het, al duidelik sigbaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57074
2006-07-01
2017-08-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error