1887

n Die Kerkblad - Zim-kerkleiers praat met Mugabe

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Harare - Prominent kerkleiers in Zimbabwe gaan aanstaande week met pres. Robert Mugabe vergader om die agteruitgang in die politieke en ekonomiese situasie in die land te bespreek. Dit kom te midde van berigte dat druk om Mugabe te laat aftree, binne- en buitelands toeneem. Volgens amptelike bronne is die doel van die Zimbabwiese Raad van Kerke (ZCC) en die Afrika-Raad van Kerke (ACC) se vergadering met Mugabe om in gesprek te tree oor die krisis in die land.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57075
2006-07-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error