1887

n Die Kerkblad - In dankbare herinnering aan ... ds. G.H. (Drikus) Buys

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hoe ver het sy oog getuur oor die vlaktes en berge van Afrika! Geboorteplek, leefplek, werkplek en sterfplek. Lusaka, Uitschot, Delmas, Lydenburg en Krokodilrivier. Eers as jongman die verte en die noute oopgemaak vir die tog van die evangelie. Deeglik geskool vir die taak en uitnemend toegerus om in die swaarste swaar, die lekkerte en die verruimende van lag te kon sien.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57076
2006-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error