1887

n Die Kerkblad - Die nood langs die pad : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Mens kan hulle nie miskyk nie, al probeer jy maak of jy hulle nie sien nie. Dit wil regtig voorkom asof hulle daagliks meer word. Sommige smous enige ding onder die son. Hulle probeer darem. Ander staan net daar rond. Hulle hartseer lewensverhaal staan nie net op hulle gesigte geskrywe nie, maar ook in 'n paar pennestrepe op 'n karton om die nek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57083
2006-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error