1887

n Die Kerkblad - Wees wakker en stry vir die waarheid! : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons is vandag baie bevoorreg om in ons eie taal te beskik oor 'n Bybel waaroor daar geen twyfel is dat dit die Woord van God is nie. Van die 66 boeke waaruit ons Bybel bestaan, bely ons in Artikel 5 van die Nederlandse Geloofsbelydenis: "Ons aanvaar al hierdie boeke, en hulle alleen, as heilig en kanoniek om ons geloof daarna te rig, daarop te grondves en daarmee te bevestig."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57086
2006-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error