1887

n Die Kerkblad - Die moed van 'n leeu : te midde van die eise en teleurstellings van die lewe : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Een van die belangrikste bestanddele van die Christelike geloof is MOED en geestelike deursettingsvermoë. Dit impliseer die vermoë om krisisse voluit in die oë te kyk en deur die probleem te werk. Hierteenoor is natuurlik die benadering van ontkenning of ontvlugting, waar jy kop in die sand steek en hoop die probleem verdwyn.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57089
2006-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error