1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... dr. Jan Lion-Cachet

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dr. Jan Lion-Cachet is in 1961 in Pietersburg gebore as die seun van prof. Frans Lion- Cachet en sy vrou Wiida. Hy het aan die PU vir CHO kom studeer vir predikant en behaal in 1982 sy BA-graad. In 1986 behaal hy die ThB-graad en in 1996 die ThM-graad. Hy het in 2002 sy doktorsgraad in Ou Testament aan die PU vir CHO behaal. Dr. Lion-Cachet is in 1985 getroud met Carien en hulle het twee dogters, Allien en Wiida.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57091
2006-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error