1887

n Die Kerkblad - Queenstown se driekamp is beslis uniek!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Iewers tussen die Stormberge van die Oos-Kaap en die Komanirivier is 'n klein dorpie met die naam Queenstown. En hier in Queenstown is 'n daar 'n Gereformeerde gemeente wie se hande vir niks verkeerd staan nie. In stede daarvan om basaars of koekverkopings te hou vir fondsinsamelings, word daar vir die afgelope vier jaar jaarliks 'n driekamp aangebied, heel paslik genoem die "Queen Triathlon". Die hele gemeente, met die hulp van 'n bekwame "Queen Triathlon"-beplanningskomitee, het ingespring en op 4 Maart 2006 weer die jaarlikse driekamp aangebied.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57102
2006-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error