1887

n Die Kerkblad - Die gemeenskap van gelowiges oor grense heen : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Voor my in die Engelssprekende diens sit hulle. Daar is gelowiges uit Potchefstroom, Venda, Kwa- Zulu-Natal, Zimbabwe, Burundi, Ruanda, die DRK. Daar is gelowiges uit Duitsland en Italië. Ook Sjina en Korea. Ek gaan in Engels voor, 'n preek wat oorspronklik in Afrikaans geskryf is en deur 'n oudlidmaat wat tans in Kanada woon, in Engels vertaal is. Ons aanbid dieselfde God. Ons lees uit dieselfde Bybel. Ons bely dieselfde geloof. Ons vlug in ons nood na dieselfde hemelse Vader. Ons glo dat ons as mense deur Jesus Christus alleen verlos is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57110
2006-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error