1887

n Die Kerkblad - Ons glo aan een, heilige, algemene en apostoliese kerk : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit val op dat waar die Apostoliese Geloofsbelydenis meer persoonlik geformuleer is ("Ek glo"), die Geloofsbelydenis van Nicea meer gemeenskaplik-kerklik formuleer: "Ons glo." Met hierdie - mees verbreide Christelike geloofsbelydenis - staan die belyer dus midde in die kerk en bely hy/sy saam met ander Christene wêreldwyd. Letterlik staan daar in hierdie Belydenis: "(Ons glo) die kerk", wat vertaal is met "ons glo aan die kerk".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57111
2006-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error