1887

n Die Kerkblad - Die amandelboom staan in die blom, maar ek het elke dag nuwe moed : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wees bly in die Here, ek herhaal, wees bly (Fil 4:4). Hoe kan ek dan anders as bly en dankbaar wees? In sy groot genade het Hy my sy kind gemaak. Hy gee my ook genade om op 'n hoë ouderdom myself te help. Gelukkig word die behoeftes ook minder! Die uitsig wat ek hier uit my woonstel het, maak my ook bly. Ek kan elke seisoen dophou en sien dis nie net ek wat verander met die jare nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57114
2006-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error