1887

n Die Kerkblad - My geloof het ver-Geestelik : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op die derde dag het Hy volgens die Skrifte opgestaan, en Hy het na die hemel opgevaar ... Ons verwag die opstanding van die dooies en die lewe van die toekomstige bedeling. My geloof het ver-Geestelik Annemarie Coetzee (Potchefstroom) Platgeslaan, maar nie vernietig nie. 'n Weerligstraal het ons seun doodgeslaan. 'n Blitssekonde het vlees en gees geskei. Geen vrae mag jou treiter nie - dit was God se wil! Dis al. Al vertroosting wat regtig tel, is dat hy nie aan ons behoort het nie. En jou kaalgestroopte geloof.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57117
2006-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error