1887

n Die Kerkblad - Hier kry ons krag oor ons gestremde kind : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons jongste seun is 14 jaar oud. Hy kan nie praat nie of homself bad of aantrek nie. Hy benodig 24 uur-versorging en toesig. Hy is verstandelik en liggaamlik gestrem. Volgens menslike standaarde is hy 'n stukkende mens en self dikwels gefrustreerd. Om hom daagliks te sien en te versorg, maak onsself ook stukkend. Ons word sodoende gekonfronteer met die gebroke wêreld waarbinne ons leef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57119
2006-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error