1887

n Die Kerkblad - Jesus wat mens geword het ... : aktuele tema

Volume 109, Issue 3190
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Belydenis van Nicea stel die menswording, lyding, kruisiging en begrafnis van Jesus in 'n onverwagse volgorde: Eers ná die vernedering van menswording en kruis word lyding en begrafnis bely. Dit is asof die lyding uit die chronologiese opeenvolging gehaal word, terwyl ons gewoond is om die kruis en begrafnis laaste te plaas - lyding vóór en tydens die kruis. Nou word dit soos 'n gevolgtrekking daarná gestel: Menswording en kruisiging was lyding wat op dood uitgeloop het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57120
2006-08-01
2017-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error