1887

n Die Kerkblad - Watter troos is daar vir my wanneer my gewete my aankla oor my sonde? : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Openbaring 12:10 word Satan beskryf as die aanklaer van ons medegelowiges. Die verhaal van Job gee 'n duidelike beskrywing van hoe Satan vir Job by God gaan aankla het. Hierteenoor is die werkswyse van die Gees van God so anders. Hy kla nooit aan nie, maar op 'n stil en rustige wyse oortuig Hy die gelowige van dit wat Hom bedroef. Die resultaat is dan gewoonlik berou, belydenis, vrede en vreugde.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57121
2006-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error