1887

n Die Kerkblad - Ons glo in een Jesus Christus! : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dan Brown se veelbesproke en baie omstrede boek, asook die gelyknamige rolprent "The Da Vinci Code" het, soos die teologiese denkrigting genaamd die "Nuwe Hervorming", vrae oor Jesus se identiteit, sy uniekheid en sy goddelikheid aan die orde gestel. Baie subtiel word die Christelike godsdiens se geloofsgronde, veral ten opsigte van Jesus Christus, uitgedaag en bevraagteken.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57123
2006-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error