1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde teologie in 'n postmoderne leefwêreld : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef in 'n wêreld waar onsekerheid al hoe meer positief geëvalueer word. Onsekerheid en relativisme word deur baie mense as die enigste vasstaande waarheid van ons tyd gesien. Prof. Amie van Wyk verwys ook na hierdie verskynsel as hy in Beeld van 26 Junie skryf dat die postmodernis sê alle menslike kennis is beperk. "Die waarheid kan nie in 'n vaste formule vasgevang word nie. Alle waarhede is relatief".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57130
2006-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error