1887

n Die Kerkblad - Briewe aan Johanna : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Liewe Johanna


Ons sit toe mos hier af Wildtuin toe - in twee kombi's. Senior lidmate (daar in Windhoek het hulle die pragtige naam "die jeug van gister"). Mens, was dit nou vir jou lekker! Almal was lief vir die natuur en die jeugdige opgewondenheid van gister was duidelik speurbaar. Jy moet tog eendag so 'n toer meemaak. Wonderlik hoe die natuur die jong-gevoel weer in jou terugsit. Wel, alles was 'n heerlike lekkerkry. Die padkos wat langs die pad geëet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57135
2006-09-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error