1887

n Die Kerkblad - Moot-kamp 2006 was VUURWARM!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is net een woord wat Moot 2006 kan beskryf: VUURWARM! Dit was ook die tema vir die week, waartydens 'n brandende passie vir God en mense aangeblaas is. Lesings oor verskeie temas (o.a. waarheid, verhoudings, seerkry en roeping as God se kind), asook Jabbokstiltes, Bybelstudies, bidbuddies, lofprysing en persoonlike gesprekke het gesorg vir baie geestelike groei. Natuurlik was daar ook tyd vir pret en poetse! Kenmekaar en speletjies het die ys gebreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57140
2006-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error