1887

n Die Kerkblad - Negende byeenkoms van WRK in Brasilië

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die negende byeenkoms van die Wêreldraad van Kerke (WRK) het vanjaar in Porto Alegre, Brasilië, gedurende Februarie plaasgevind. Daar was 4 000 deelnemers, waaronder 691 afgevaardigdes van 348 lidkerke. Daar is veral gefokus op spiritualiteit, ekumeniese verhoudings, globale geregtigheid en profetiese getuienis. Volgens die nuwe Konstitusie word besluitneming nou op konsensus baseer. Aandag is ook gegee aan maniere waarop met die Rooms-Katolieke Kerk, wat nie lid is nie, saamgewerk kan word, asook met Pinksterkerke. 'n Besondere fokus was op geweld teen kinders.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57145
2006-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error