1887

n Die Kerkblad - Psalmfees in Pretoria

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir die afgelope aantal jare word daar telkens op Hervormingsondag 'n Psalmfees in Pretoria gehou. Op die fees gebeur daar presies wat die naam beskryf: Daar word Psalms gesing! Kore, jeugkore, samesang, orrelspel, instrumente en blaasensemble, selfs voordrag van die skat van die liedere uit die Psalmboek. Verskeie begeleiers het reeds 'n eie karakter aan die fees verleen: Frelet de Villiers, Maurits Buchsteg, Engelie le Roux. Hierdie Psalmfees het ontstaan in die Gereformeerde Kerk Kameeldrift om uiting te gee aan die feeskarakter wat die Psalms opvra.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57146
2006-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error