1887

n Die Kerkblad - In dankbare herinnering aan ... ds. (J.P.) Jan Coetzee : 27 Junie 1931 - 24 Julie 2005

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 27 Junie 1931 is Johannes Petrus as die oudste seun van vier kinders in die gesin van dr. MJ Coetzee en sy eggenote gebore. In 'n Gereformeerde ouerhuis, wat hulle toegespits het op die onderwys, is sy noodsaaklike fondament gelê. Hy begin sy skoolloopbaan in Pretoria- Oos Laerskool waar hy hom op vroeë ouderdom reeds as 'n besonder begaafde leerling onderskei het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57148
2006-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error