1887

n Die Kerkblad - Nuus van Bybel-Media

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Bybel-Media in Sri Lanka en Indië: Bybel-Media is reeds sedert 1980 betrokke in Sri Lanka en kort daarna ook in Indië. Met die hulp van prof. Paul Krishna is 'n baie effektiewe Bybelkor-gids ontwikkel wat die evangelie van Jesus Christus teen 'n Oosterse godsdiensagtergrond verduidelik. In Sri Lanka word daar tans in Engels, Tamil en Singalees gewerk, en baie Boeddhiste leer die Here ken deur hierdie kursus. Biblecor Lanka word grotendeels deur die Kommissie vir Wêreldsending van die Sinode van Wes-Transvaal en Bybel-Media ondersteun.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57152
2006-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error