
Full text loading...
Bybel-Media bied onderrig per korrespondensie aan Bybel-Media bied deur die Nehemia Bybelinstituut onderrig per korrespondensie aan swart en bruin kerkleiers wat nie geleentheid gehad het om teologiese opleiding te ontvang nie. Baie ouer kerkleiers met slegs laerskoolopleiding volg dié kursus. Na voltooiing van die studies ontvang die student 'n Diploma in Kerkleierskap. As gevolg van werkloosheid en armoede kan baie studente nie die studiegelde bekostig nie.
Article metrics loading...