1887

n Die Kerkblad - Die postmodernisme : 'n verleentheid en 'n geleentheid : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Selfs hier aan die suidpunt van Afrika moes enige (ingeligte) leser al die woord "postmodernisme" teëgekom het. Ten minste op akademiese gebied - ook in teologiese kringe - is dit vandag dié modewoord. (Om dié term in 'n artikel te gebruik, verhoog deesdae jou aansien!) Op filosofiese gebied word baie geskryf - en gestry - oor wat die postmodernistiese denke presies inhou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57157
2006-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error