1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... prof. L.J. (Louis) Botha

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Louis Botha is gebore op 14 Oktober 1919 op die plaas Gruiskop in die distrik Trompsburg, OVS, as die oudste seun in 'n gesin van 11 kinders. Hy ontvang sy laerskoolopleiding by twee plaasskole (Groot Vlakfontein en Sandfontein). Die vervoermiddel na die skole was 'n donkiekar. Hy slaag Standerd 5 en 6 in een jaar. Standerd 6 was daardie jare nog 'n openbare eksamen in die Vrystaat.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57166
2006-09-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error