1887

n Die Kerkblad - Oorlog in die Midde-Ooste : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Terwyl ons die artikel begin skryf het, was die Augustus-oorlog in die Midde-Ooste nog in volle gang en het 'n vredesooreenkoms na 'n onbereikbare ideaal gelyk. Ondertussen is 'n vredesooreenkoms aangegaan en het 'n wapenstilstand ingetree - waarvoor ons baie dankbaar is. By wyse van terugskouing kan die volgende opgemerk word: Ons begin met die opmerking dat elke vorm van terreur, juis omdat dit dikwels teen sagte teikens (bv. weerlose vroue en kinders) gemik is, vanuit die Christelike etiek veroordeel staan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57168
2006-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error