
Full text loading...
Die Administratiewe Buro het 'n aantal briewe ontvang waarin beswaar gemaak is oor die gebruik van Engels op die rekeningstate wat aan kerke en individue uitgestuur is. Die Administratiewe Buro is sensitief vir die behoeftes van sy kliënte. Ons het gevolglik sover moontlik gehoor gegee aan die behoefte om die state so volledig moontlik na Afrikaans te vertaal. Die Buro gebruik al jare dieselfde finansiële pakket, waarvan die uitleg en programmering in Engels is.
Article metrics loading...