1887

n Die Kerkblad - Visvang vir Reddersburg : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die saadjie is al 'n jaar terug geplant. Ons moet 'n visvangkompetisie reël om fondse in te samel vir die Kinderhuis op Reddersburg. Waar moet ons begin? Party van ons het nog nooit eers 'n visstok vasgehou nie!! Barberspan word aangewys as "venue", gelukkig is dit nog beskikbaar vir die beplande datum. Vergaderings word gereël, harte word oopgemaak en een-tweedrie het ons 'n paar pragtige pryse vir die dag. Die reëls word bymekaar gesit, advertensies word gedruk en selfone begin lui.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3192/EJC57179
2006-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error