1887

n Die Kerkblad - Wêrelduitsaaier vier tien jaar in Suid-Afrika : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

FEBA Radio, 'n bekende wêrelduitsaaier van Christelike programme na die mins- en onbereiktes in die wêreld, vier binnekort die tiende bestaansjaar van die nasionale kantoor in Suid-Afrika. "Ons feestema, 'Die hemele roem', verwoord die dankbaarheid wat by die internasionale familie van FAR EAST BROADCASTING (FEB) bestaan vir die wonderlike rugsteun wat kerke en individuele Christene in Suid-Afrika aan die enorme werk van die twee sustersorganisasies, FEBA Radio en FEBC in Suid-Afrika bied, " sê ds. Petrus Moolman, Nasionale Direkteur van FEBA Radio SA.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3192/EJC57181
2006-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error