1887

n Die Kerkblad - Geloof ... is 'n genadegawe van God : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Wanneer gaan Simon die geleentheid kry om belydenis van sy geloof te doen?" Versigtig het Kobus, 'n goeie gesinsvriend, 'n tydjie terug die vraag gevra. (Simon is al 19 jaar oud. Sy ouderdomsgroep is vanjaar universiteit toe. Simon is egter serebraal gestremd. Hy beweeg in 'n rolstoel, kan goed praat, maar is skolasties baie beperk.) Met baie redenasie en logiese denke het ons dit uitgestel, miskien in ons gedagtes afgestel: "Hy kan tog nie regtig verstaan waaroor dit gaan nie?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3192/EJC57183
2006-10-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error