1887

n Die Kerkblad - Die Reformasie van die 16de eeu : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is nie alleen Gereformeerdes wat in hulle kerkgeskiedenisboeke skryf dat die Reformasie van die 16de eeu die belangrikste gebeurtenis in die tydvak ná Christus in Europa se geskiedenis was nie, maar ook Roomse navorsers sien dit nou sê. Die Amerikaanse Roomse historikus, John P Dolan, noem in sy boek, History of the Reformation (Toronto, 1967), hierdie Reformasie "onbetwisbaar die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis van die Wes-Europese denke sedert die koms van die Christendom".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3192/EJC57196
2006-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error