
Full text loading...
Hiermee wil ons graag weer duidelik aan ons lesers stel dat Die Kerkblad nie die "amptelike" orgaan van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) is nie. Artikels wat daarin verskyn, verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van die GKSA of van die Redaksie nie. Die amptelike standpunte van die GKSA is te vind in sy belydenisskrifte, kerkorde en sinodebesluite.
Article metrics loading...