1887

n Die Kerkblad - Klassis Etosha se hoërskool-jeugkamp 1 - 4 September : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wie dink mens kan nie in Namibië se wye, warm woestynland kamp nie? Dink weer!! Die pad deur die Gamsberge op pad na die kampterrein was letterlik "op berge en deur dale"! Chaibis, plaas van Riaan en Hannelie Bredenkamp net anderkant die Gamsbergpas, was ideaal vir 24 kinders om hulle in God se skepping uit te lewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3193/EJC57209
2006-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error