
Full text loading...
Die Gereformeerdes in Port Elizabeth stuur elke jaar 'n spesiale projek van stapel. Die doel daarvan is koinonia (gemeentebou en die bevordering van meelewendheid). Ons sê elke jaar daarby dat as ons ook 'n geldjie uit die poging maak, dit 'n seën en bonus sal wees. Ons was in hierdie opsig nog nie teleurgestel nie!
Article metrics loading...