1887

n Die Kerkblad - Die kerk in die huidige Demokratiese Republiek van die Kongo : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is twee aspekte van die kerk in die DRK waarop gelet moet word: eerstens die Christelike kerk in die algemeen en tweedens die Gereformeerd- Belydende Kerk in die Kongo in die besonder. Die Christelike kerk in die algemeen As daar gepraat word van Christene, moet gedink word aan hoofsaaklik Protestante, Rooms-Katolieke, Ortodokse asook ander Christelike sektes. Onder hierdie groepe is daar baie Christene uit die Rooms-Katolieke Kerk, gevolg deur Protestante, en dan die ander.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3193/EJC57219
2006-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error