1887

n Die Kerkblad - Die Groot Vyf valshede teen die groot opdrag : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is slegs twee soorte kerke wat op Bybelse wyse groei: kerke wat vervolg word en kerke wat die groot opdrag uitvoer. Ek weet van geen uitsonderings nie. Inteendeel, kerke wat nie in een of beide hierdie kategorieë val nie, is sterwend of reeds dood. Wat is hierdie groot opdrag? Op 'n berg naby Galilea gee die grootste Koning van alle tye die grootste opdrag van alle tye, ná die grootste oorwinning van alle tye.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3193/EJC57223
2006-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error