1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... Prof. TT Cloete : gesprek

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Theunis Theodorus Cloete is op 31 Mei 1924 gebore in die distrik Vredefort, Vrystaat. Hy matrikuleer in 1941 aan die Monument- Hoërskool, Krugersdorp, en gaan daarna na die Universiteit Pretoria. Sy studie word na die eerste studiejaar onderbreek deur 'n lang siekbed weens poliomiëlitis. Gedurende sy lang siekbed skryf hy in as student van Unisa. Hy gaan begin 1945 na die Potchefstroomse Universiteit en behaal daar die BA (1946) en die MA (1947) in Afrikaans- Nederlands, daarna die Universiteitsonderwysdiploma (1948), almal met onderskeiding.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3193/EJC57225
2006-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error