1887

n Die Kerkblad - Waarom loop die kerke in Europa leeg? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vraag waarom Wes- Europa so vinnig ontkersten en ontkerklik, word vandag in kerklike en teologiese tydskrifte druk bespreek, en dis begryplik dat daar na oorsake en oplossings gesoek word. Om een voorbeeld te noem: 'n eeu gelede is nog min of meer na Nederland as 'n "Christelike" land verwys, maar daar word bereken dat teen die jaar 2020 sowat 70% van die Nederlanders ontkerklik sal wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3193/EJC57227
2006-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error